When:
16th Mar 2019 @ 19:00
2019-03-16T19:00:00+02:00
2019-03-16T19:15:00+02:00
Where:
Evita se Perron
Darling
Cost:
R135 includes Show, Meal and a gas of wine
Contact:
022.492.2831

Ouma Ossewania

Daar is drie Poggenpoels in Pieter-Dirk Uys se lewe: Evita Bezuidenhout gebore OumaEvangelie Poggenpoel in 1935, haar suster Bambi Kellermann gebore Sarie Baby Poggenpoel in 1938, en Ouma Ossewania Kakebenia Poggenpoel gebore tydens die Boere Oorlog en moeder van die twee legendes. OUMA OSSEWANIA PRAAT VUIL is ‘n ander soort storie. Die ou tannie, Ouma Ossewania, nou oor die 100 jaar oud, sit en wag vir haar beroemde dogter, Evita. Sy kyk terug op haar lewe met woede. Sy het geglo apartheid was ‘n gawe van die Allerhoogste and nou vind sy uit dat dit nie so was nie. Syt haar lewe gemors op ‘n leuen. Nou is dit te laat om met die tuinjong te slaap. Of is dit? Die tuinjong is nou burgermeester! Ouma Ossewania gebruik haar geliefde Afrikaanse taal met passie en sonder verskonings. Ek vloek nooit as ek praat nie. Net as ek dink. Soos nou is haar verduideliking.

Kom sien haar voor sy vrek!

Admin Perron
Evita se Perron is a Theatre/Restaurant in Darling at the Old Darling Station, 8 Arcadia Street. Just an hour from Cape Town. You can see Pieter-Dirk Uys, Tannie Evita Bezuidenhout and Visiting artists close up on stage.